Busy Bees Kiddyland - Besige Bytjies Kleuterland Waar die bytjies woel en werskaf!
 
Die Personeel
Ons Fotoblad
Kontak Besonderhede
 
 
 
 
Ons bied die volgende vir u kleuter:
• Kwaliteit onderrig vir u kleuter

• Gedifferensieërde groepwerk

• Individuele aandag

• Tweetalige klasaanbieding

• Christelike karakterbou

• Ontwikkeling van vaardighede

• Interessante aktiwiteite

• Aanleer van gediggies en liedjies

• Uitbreiding van woordeskat

• Uitgewerkte tema's op kind se vlak

• Skoolvoorbereidings oefeninge

• Perseptuele ontwikkelingsprogram met toepaslike werksboek

• Deeglike assessering en bespreking van vorderingsverslag

• Gekwalifiseerde onderwyseresse

• Opgeleide assistente

• Gestruktueerde dagprogram

• Veilige speelgrond met speelapparaat

• Half- of voldagversorging vir baba's en kleuters

• Rekenaar

• Musiek

• Monkeynastix

• Uitstappies en vele meer...
Copyright © 2008 Busy Bees Kiddyland Oudtshoorn • Kopiereg © 2008 Besige Bytjies Kleuterland Oudtshoorn
Baba name
Afrikaanse baba
name e-boek
www.rieme.co.za/baba n...
Recipe E-book
Easy South African
Recipe E-book @ R85
www.rieme.co.za/recipes
1122 Baby names
South African Baby
names e-book
rieme.co.za/baby names